Ek Is Liza Smit

R193.00

Bathekgi Member Price: R177.00

Author: Liza Smit saam met Raquel Lewis

Language: Afrikaans

Publisher: Jacana Media

Year of Publishing: 2018

Country of Publication: South Africa

Edition: 1

Jacket: Paperback

No. of Pages: 268

Genre: Biography & Memoir

Shipping Info: For policy & General See Ts & Cs; For Specific Product see Checkout

Availability: Available

New or Used: New

Condition: Very good

SKU/ISBN: 978-1-4314-2643-0 Category:
Want a discount? Become a Bathekgi Member. Click here for more information.
Click a button below to share the above content

About the Book

Springs, 1977. Robert en Jeanne Smit word wreed om die gebring in wat die WVK later as ‘n polities gemotiveerde sou beskryf. Dekades daarna gons dit oor wie priesies vir die grudaad verantwoordelik was. Daar is rookskerms en ontkennings, verduisterings en misleidings, en bespiegelings en teoriee oor presies wie die aanvanklike opdrag gegee het. En iewes indie politikie kookpot prut die storie van ‘n dapper dertienjarige dogter: Liza Smit. Nadat haar ouers uit haar lew geruk is sou niks nooit weer dieselfde wees nie. Toe sy hoor dat die WVK die saak wil ontrafel, begin sy en die ondersoekende joernalis Alet van Rensburg die saak navors.

Saam-saam durf die twee, met enorme deursettingsvermoe, vasberadheid en ‘n porsie domastradheid die taak aan: om die waarheid te ontbloot oor die dood van Liza se ouers. Liza se verhaal word afgewissel met uittreksels uit die oorspronklike verslag wat sy aan die WVK oorhandig het. Maar hierdie is baie meer as net ‘n verkenning van die ongure onderwereld van die destysdse Suid Afrika- vol korrupte politisies, taakmagte en internsionale intriges. Dis ook die storie va ‘n lewe wat afspeel teen hierdie agtergrond, en hoe een indrukwekkende vrou haarself uit haar persoonlike hel red.

About the Author

Raquel Lewis (46) woon in Pretoria, is getroud met Ettienne en het twee kinders. Sy is ‘n entrepeneur en huisvrou wat fanaties lees, skilder, teken en skubaduik vir ontspanning. Hierdie is haar eerste boek. Toe sy Liza Smit leer ken, het sy geweet: hier is ‘n verhaal wat vertel moet word. Sy doen dit met groot vaardigheid, meegevoel en krag.

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop
    Ek Is Liza Smit
    R193.00
    Scroll to Top